send link to app

KKNK25


4.0 ( 0 ratings )
Riferimento Intrattenimento
Sviluppatore Conceptsphere (Pty) Ltd
Libero

Die KKNK bied hope geleenthede om die room van die Suid-Afrikaanse kunste in verskeie genres, dissiplines en vorms te beleef. Vermaak vir oud en jonk word met ’n program propvol drama, humor, musiek, diskoers en vermaak aangebied. Die fees gee aanleiding tot die skep van nuwe materiaal soos toneelstukke wat spesiaal vir die KKNK geskryf word en jaarliks word die topkunstenaars en-produksies by die Fees vereer met Kanna-toekennings.